Storievertellers wys hul staal in Windhoek

Nico Nel

Erns Grundling maak ‘n draai by die Okambashu Story Quest in Windhoek waar veteraanstorievertellers soos Jammies Jamneck, Arno van Zyl en Nico Nel die verhoog deel met plaaslike talent.