Silver Rocks-kampplek

Silver Rocks 18

Normal
0

false
false
false

EN-ZA
X-NONE
X-NONE

MicrosoftInternetExplorer4

/* Style Definitions */
table.MsoNormalTable
{mso-style-name:”Table Normal”;
mso-tstyle-rowband-size:0;
mso-tstyle-colband-size:0;
mso-style-noshow:yes;
mso-style-priority:99;
mso-style-parent:””;
mso-padding-alt:0cm 5.4pt 0cm 5.4pt;
mso-para-margin:0cm;
mso-para-margin-bottom:.0001pt;
mso-pagination:widow-orphan;
font-size:10.0pt;
font-family:”Times New Roman”,”serif”;}

100-oordeKampplek: Hier is 35 staanplekke met gras, maar met min tot geen koelte.

Ablusiegeriewe: Van die beste wat jy in die kampbedryf sal raakloop; hier is ook ’n badkamer vir gestremdes.

Kontak: * 014 001 7032/3; * 082 851 5850; * silverrocks@belanet.co.za; www.silverrocks.co.za  

Hoe ver van Bela-Bela af? 21 km.

Dís hoe jy ry

  •   Volg die R101-pad van die Marx- en Potgieterstraatkruising in Bela-Bela na Modimolle vir 17,7 km.
  •  Draai by die De Nyl Zyn Oog-bord links af op ’n redelike grondpad wat hier en daar klipperig is.
  •  Die ingangshek is na 3 km op regterhand.
  •   Die kampplek is 300 m regs ná die ingangshek.

GPS: Afdraai van die teerpad af: S24.765859, E28.349189; die hek: S24.762702, E28.323671